Anders Behring Breivik (gebore 13 Februarie 1979) is 'n Noorweegse terroris wat die 2011-aanvalle in Noorweë gepleeg het. Hy het ekstremistiese, staatsnasionalistiese en anti-islamitiese opvattinge.[1] Hy is in Augustus 2012 aan massamoord, 'n noodlottige ontploffing en terrorisme skuldig bevind.[2][3]
- ↑ Al zeker 92 doden na aanslagen in Noorwegen, deredactie.be, 23 Julie 2011
- ↑ The verdict convicts Breivik for violations of the criminal code §147 (terrorism), §148 (fatal explosion), and §233 (murder).
- ↑ "Mass killer Anders Breivik sentencing - live text coverage, RAPSInews.com, 24 Augustus 2012". RAPSI (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Oktober 2019. Besoek op 13 September 2014.